Register

Linkerkant Kiesblad

Ander Tale

Kernwoorde


Tell A Friend Module

SocialTwist Tell-a-Friend

S5 Box

Aanteken Form



Register

*
*
*
*
*

Fields marked with an asterisk (*) are required.

Gebedsklub Donasies

Home Donasies

U bydrae word waardeer


logo
Fondse wat deur donasies ontvang word, word deur Samuel Media Dienste (Suid Afrika) ter boek gestel. Fondse word vir die volgende doeleindes aangewend: (1) Ondersteuning van sendelinge/geestelike werkers wat in krisis verkeer, of vir hulle algemene behoeftes (2) Die befondsing van webwerwe soos www.gebedsklub.net, (3) Opname en versprei van Bybels gefundeerde dienste deur gesalfde predikers (reisende opname bediening) (4) Publiseer van benodigde Evangelies/Christelike literatuur in Afrika ens (5) Voorsiening van toerusting vir projekte en die opgradering van persele van Christelike kampterreine/kerke (Meestal in Afrika) (6) Hulp aan behoeftige Christene (7) The bediening van Samual Media Dienste asook diegene wat hulle wil ondersteun. Baie dankie. Mag God u seen!!!

       
  Maandeliks 10/01/2010  
 

Baie dankie vir u bydrae
U naam
 
Sou u graag gereeld wou bydra?
 
Dui asb. bedrag van donasie aan. (USD $)