Beleef God in die Voetspore van Jesus
Saam met Drr’s Derek Bissett & Francois Carr
3 Junie – 14 Junie 2012
“Kom laat ons optrek na die berg van die Here na die huis van die God van Jakob, dat Hy ons Sy weë kan leer en ons in Sy paaie kan wandel”. Jesaja
Liewe Pelgrim:
Ons wil u uitnooi om saam met ons ’n lewensverandere Pelgrimstog in die Voetspore va Jesus na die Beloofte Land te onderneem. Kom stap saam met duisende ander pelgrims in die Voetstappe van die Here Jesus. Dit is ’n wonderlike ervaring-maar nie so wonderlik soos om nuwe en vars voetstappe van Hom vandag te beleef en ervaar nie. Ons sal verskeie historiese plekke besoek, op plekke staan waar Jesus mense se lewens aangeraak en verander het, en ook die geleentheid kry om self by hierdie plekke opnuut met die Here Jesus te ontmoet. Dit is nie dus net nog ’n toer nie, maar ’n Pelgrimstog waar ons meer kan leer van die gebruike en gewoontes van mense van die Bybellande en waar ons geloof versterk kan word. Ons het alreeds begin bid vir die groep wat die Here wil saamvoeg op hierdie reis en sien daarna uit om saam met jou op te trek na die Berg van die Here. Francois
In die Voetspore van Jesus in Egipte, Sinai, Israel en Jordanië
Olv Dr Francois Carr
21 Junie – 2 Julie 2012
“Kom laat ons optrek na die berg van die Here, na die huis van die God van Jakob, dat Hy ons Sy weë kan leer en ons in Sy paaie kan wandel”. Jesaja 2: 3
Liewe Pelgrim:
Ons wil u uitnooi om saam met ons ’n lewensverandere Pelgrimstog in die Voetspore va Jesus na die Beloofte Land te onderneem. Kom stap saam met duisende ander pelgrims in die Voetstappe van die Here Jesus. Dit is ’n wonderlike ervaring-maar nie so wonderlik soos om nuwe en vars voetstappe van Hom vandag te beleef en ervaar nie. Ons sal verskeie historiese plekke besoek, op plekke staan waar Jesus mense se lewens aangeraak en verander het, en ook die geleentheid kry om self by hierdie plekke opnuut met die Here Jesus te ontmoet. Dit is nie dus net nog ’n toer nie, maar ’n Pelgrimstog waar ons meer kan leer van die gebruike en gewoontes van mense van die Bybellande en waar ons geloof versterk kan word. Ons het alreeds begin bid vir die groep wat die Here wil saamvoeg op hierdie reis en sien daarna uit om saam met jou op te trek na die Berg van die Here. Francois
Casarea, Berg Karmel, Nasaret, Kana, Tiberias, See van Galilea, Bet Shean, Jericho, Qumram, Dooie See, Masada, Ein Gedi, Jerusalem, Kairo, Ashoopkerk en Piramides en Sphinx. Skakel vir volledige reisplan en kostes. Beperkte plekke beskikbaar. Bespreek jou plek nou. Skakel Sybrand by of epos This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.